Clifford McLaglen

Clifford McLaglen
Geboorte (1892-06-15)15 Junie 1892
Sterfte 9 September 1978 (op 86)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1926–36
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clifford McLaglen (15 Junie 1892 – 9 September 1978) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Forbidden Cargoes (1926), Boadicea (1927), Nachtgestalten (1929), en Off the Dole (1935).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy